KIRKNESS Mary Ann -1936
Addisionele informasie vanaf Sam Basch:
Mary Ann Kirkness (gebore Baikie) is op 14 Mei 1859 gebore. (Dit kom uit die FamilySearch-data vir Skotland; sy is op die Orkney-eilande in Skotland gebore). Haar graf noem net dat sy in haar 76ste jaar op 20 April 1936 oorlede is. (Haar sterfte was dus ‘n maand kort van haar 77ste verjaardag).
contributed by: Sam J Basch
viewed 122 times